Welkom by onsLaerskool Stellenbosch nuus

Laerskool Stellenbosch se storie begin lank, lank gelede. Voordat enige een van julle of julle ouers gebore is, was daar ‘n plek waar studente kon leer hoe om onderwysers te word. Hulle het dit die Denneoord Opleidingskool genoem. Dit was op dieselfde plek waar die Hofmeyrsaal vandag is. Die studente het die behoefte geha ...Lees meer

Ons maak plek vir die nuwe swembad
...Lees meer
Personeel
SKOOLHOOF: Mnr. Hawkie de Villiers
ADJUNKHOOF: ...Lees meer
Leerderraad Eerste Semester
LEERDERRAAD
 
Sedert 2010 is die struktuur van die Leerderraad verander sodat meer leerders die geleentheid gebied w ...Lees meer
Hoogtepunte: Kliek hier om foto's van die ma en dogter piekniek te sien!
Akademie
Die kurrikulum wat ons volg, is van 'n baie hoë standaard.  Daar word na uitnemendheid gestreef op hierdie gebied en ook in alles wat ons aanpak by Laerskool Stellenbosch. ...Lees meer
Kultuur
Kultuur is ‘n integrale deel van enige kind se opvoeding. Ons streef daarna om elke kind se unieke belangstellings en gawes ten volle te ontdek en te ontwikkel, deur middel van die groot verskeidenheid kulturele aktiwiteite wat
Sport
“Massadeelname sal uiteindelik lei tot prestasie op alle vlakke” ….uittreksel uit Laerskool Stellenbosch se sportbeleid. ...Lees meer
Kalender
Rugby en netbal... - 22 Mei 2012
Wedstryde teen Noord-Eind (tuis)
..................................................
Hokkie... - 23 Mei 2012
Wedstryde teen Noord-Eind (weg)
Sien al ons belangrike Datums
      Home | Browser | Disclaimer | Privacy Policy | CMS | Webmaster
      © 2010 Laerskool Stellenbosch
Chillies